|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
DANCE, TSHIPO, DANCE/DANS, TSHIPO, DANS/ TJEKA, TSHIPO, TJEKA 2004 (Van Schaik)
Van kleins af het Tshipo
graag gedans. Hy het gedans wanneer hy bly was, en hy het gedans wanneer
hy ander mense plesier wou g |
HULANYE SE VERGISSING 2004 (MML)
Hulanye trek aan alles:
hondeore, sy ma se krale, wasgoed op die draad. Dit is waar sy naam
vandaan kom. Dan tel hy geld op en sy ouer boetie vat hom na ’n pretpark
waar hy die hefbome van die masjiene kan trek – Maar dan maak hy kwaai droog. Hy trek die hefboom van die vuuralarm in die poskantoor. Wat gaan die brandweermanne met hom doen?
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
KROONSTEEN-LEESREEKS 2009 (Best Books)
Bestel by:
Die Kroonsteen-reeks is
’n gradeerde leesreeks vir die Intermediêre Fase (graad 4-6).
Die beste Suid-Afrikaanse skrywers se werk word verteenwoordig in die reeks van 30 boeke.
ROER JOU RIETE PAMPAS/PHAHAMELA MAPOQO, PAMPASE! 1998
(Van Schaik)
Bestel by:
Die twaalfjarige Pampas
is ongeletterd omdat hy sy Oupa wat blind is, moet oppas. Hy is baie
geheg aan sy Oupa wat hom altyd saam vat op pensioendag en dan vir hom
lekkers koop. Verder is Oupa ‘n baas storieverteller. Skelms val sy Oupa
aan en hy sterf. Wat gaan Pampas nou met sy lewe verder vorentoe doen?
Sy tannie leer hom lees en skryf en hy raak baie lief vir boeke. Hy leer
ook hoe om ‘n kaskar te bou en vir hom ‘n Mukimbe, ‘n xilefoon te maak.
Sy nefie Dintwe is jaloers op hom, steel sy kaskar en veroorsaak vir
Pampas baie moeilikheid. Maar Pampas werk stadig maar seker vir hom ‘n
nuwe le
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
MENGELMOES/THUKULATSHE
2004 (Nasou/Via
Afrika)
Bestel by:
‘n
Versameling kortverhale wat veral teen die agtergrond van die ‘n landelike
omgewing afspeel is opwindende leesstof vir jong kinders en bied hulle
geleentheid om kennis te maak met ‘n leefwêreld waarmee baie van hulle nie
vertroud is nie. Waar loop Kgopiso se pa snags rond as almal slaap?
Kgopiso agtervolg hom en maak later ‘n wonderlike ontdekking. AS
Keabetswe se
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
WAWIEL VIR VELILE 2004 (MML)
Filas is ontsteld
wanneer sy beste maat vir hom sê hy wil hom nie meer vir ’n vriend
hê nie. Filas, wie skielik meer en meer van sy liggaam en meisies
begin bewus raak, voel onseker oor die babavet wat aan sy lyf sit.
En nou moet hy ’n simpel gimnastiekpak aantrek wat elke kurwe |
NA DIE LAND VAN MELK
EN MCDONALD’S 2006 (Afritude) Bestel by: (012) 430-2187 Posbus 17099, Groenkloof, 0027
Annaret Niemand is ’n
meisie met groot drome. Sy droom van au pair-werk in Amerika,
sy droom van ’n glansryke bestaan verby die grense van die Vrystaatse
kleinhoewe waar sy opgegroei het, sy droom van liefde en romance
soos elke tienermeisie.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Al hierdie boeke is goedgekeur vir voorgeskrewe lyste vir skole. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||